Die Krit

Kom beleef dit!

  • Tuis
  • KRIT TV
    • Wes-Kaap
    • Liefdadigheid
    • KriTensie
  • Onderhoude
  • Blog
    • Lefra Kelderkonserte
    • Avontuur
    • Shows
    • Feeste
    • Gedigte
    • Ander
  • Die Krit
    • Oor Krit TV
    • Oor Die Krit
    • Kompetisies
      • My Lockdown Story
  • Kontak
  • Tuis
  • KRIT TV
    • Wes-Kaap
    • Liefdadigheid
    • KriTensie
  • Onderhoude
  • Blog
    • Lefra Kelderkonserte
    • Avontuur
    • Shows
    • Feeste
    • Gedigte
    • Ander
  • Die Krit
    • Oor Krit TV
    • Oor Die Krit
    • Kompetisies
      • My Lockdown Story
  • Kontak

Wat is nuut op Facebook

Facebook Pagelike Widget
Link 1
KRITENSIE
Link 1
oor krit tv
  • Pieter Smith
    Lefra Kelderkonserte

    Pieter Smith sing van Haas das tot Stukkie vd Merwe

    14 Aug 2020 / Nog Geen Kommentaar

    Dit is Vrydagaand en boetie moet die dubbelbedkombers gaan haal terwyl sussie die flitslig gaan soek. Die oudste, ook gewoonlik die aanhitser, wag by ligskakelaar vir almal om hulle plekke in te neem sodat die aand kan begin. Spookstories, ons almal ken die storie. Maar wat van ‘n spook liedjie?…

    Lees verder...

    ander stories

    Die Pomporrelkonsert

    Die Pomporrelkonsert

    24 Jul 2020
    Lizz Meiring Elke Ander Duim 'n Dame

    Elke Ander Duim ‘N Dame

    5 Aug 2020

    Helene Bester Sing Nana Mouskouri

    21 Aug 2020
  • Lizz Meiring Elke Ander Duim 'n Dame
    Lefra Kelderkonserte

    Elke Ander Duim ‘N Dame

    5 Aug 2020 / Nog Geen Kommentaar

    Baie mans sukkel met hulle persoonlikheid, miskien is dit ‘n identiteitskrisis, ek weet nie. Wanneer hulle by die kroeg sit dan hoor jy baie van hulle sê “My Persoonlikheid lê aan die onderkant van die bottel”. So, waar lê ‘n dame se persoonlikheid dan, is dit in haar man se…

    Lees verder...

    ander stories

    Beautiful Noise

    30 Jun 2020

    Country Legendes

    15 Jun 2020

    Helene Bester Sing Nana Mouskouri

    21 Aug 2020
  • Die Pomporrelkonsert
    Lefra Kelderkonserte

    Die Pomporrelkonsert

    24 Jul 2020 / Nog Geen Kommentaar

    As jy van die Kaap se kant af kom en jy klim op die N7 en ry in ‘n  noordelike rigting sal jy na so +-45 minute by die grootste dorp in die Swartland aankom, die Bury, my bru, Malmesbury. Dit is gewoonlik hier na die winterreën wanneer die Renosterbos…

    Lees verder...

    ander stories

    Lizz Meiring Elke Ander Duim 'n Dame

    Elke Ander Duim ‘N Dame

    5 Aug 2020
    Pieter Smith

    Pieter Smith sing van Haas das tot Stukkie vd Merwe

    14 Aug 2020
    Gregg Pettigrew

    Shades Of Broadway

    7 Jul 2020
  • Gregg Pettigrew
    Lefra Kelderkonserte

    Shades Of Broadway

    7 Jul 2020 / Nog Geen Kommentaar

    Apartheidsjare. Sommiges onthou dit as ‘n tyd waar baie mense, weerhou was, van baie dinge. En ander onthou dit as ‘n tyd waar baie dinge, weerhou was, van baie mense. Gregg Pettigrew, ‘n groot naam in die vermaaklikheid bedryf, veral in die musikale teater, het hierdie Sondag sy storie vertel…

    Lees verder...

    ander stories

    Die Pomporrelkonsert

    Die Pomporrelkonsert

    24 Jul 2020

    Country Legendes

    15 Jun 2020
    Pieter Smith

    Pieter Smith sing van Haas das tot Stukkie vd Merwe

    14 Aug 2020
34567

opsoek na iets?

Verder… Wat’s nuus?

/ ( mm / dd )
Die Krit - 2022 ©