KRIT TV,  Wes-Kaap

First Thursday Grand Africa Rising’s met Prince Kaybee

Niks se dat iewers is daar ‘n party aan die gang soos die eerste Donderdag van die maand nie.

Die somer is hier en dit is weer tyd vir First Thursdays in Kaapstad, die eerste Grand Africa Rising First Thursday event met Prince Kaybee het afgeskop op die 5de November.

Waar beter as op ‘n privaat strand met van Suid-Afrika se beste DJs?

Leave a Reply

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk met *