-
Jack Parow – Langebaan
Langebaan is deesdae bekend vir rugby spelers, bakstene, sports karre en pistol whippers… Maar vanaand vat Jack Parow die kollig oor! Vroeg-Vroeg begin die P’s rondvlieg hetsy dit nou pette of woorde was. Hy noem ook dat hierdie wel sy laaste optrede by Flamingo’s Night Club Langebaan sal wees. Hy…