-
Helene Bester Sing Nana Mouskouri
Vandag nog ken ons die mitologiese figure in Griekse Mitologie. Elke god en godin met sy spesifieke doel. Die groot god Zeus wat getroud was met Hera was nie alleen nie. Hy het ook magtige broers en siters gehad, van Poseidon tot Hades en het op ‘n stadium ook pa…
-
Pieter Smith sing van Haas das tot Stukkie vd Merwe
Dit is Vrydagaand en boetie moet die dubbelbedkombers gaan haal terwyl sussie die flitslig gaan soek. Die oudste, ook gewoonlik die aanhitser, wag by ligskakelaar vir almal om hulle plekke in te neem sodat die aand kan begin. Spookstories, ons almal ken die storie. Maar wat van ‘n spook liedjie?…
-
Elke Ander Duim ‘N Dame
Baie mans sukkel met hulle persoonlikheid, miskien is dit ‘n identiteitskrisis, ek weet nie. Wanneer hulle by die kroeg sit dan hoor jy baie van hulle sê “My Persoonlikheid lê aan die onderkant van die bottel”. So, waar lê ‘n dame se persoonlikheid dan, is dit in haar man se…
-
Die Pomporrelkonsert
As jy van die Kaap se kant af kom en jy klim op die N7 en ry in ‘n noordelike rigting sal jy na so +-45 minute by die grootste dorp in die Swartland aankom, die Bury, my bru, Malmesbury. Dit is gewoonlik hier na die winterreën wanneer die Renosterbos…