-
The Coffee Hub – Table Bay Mall Cape Town
The Coffee Hub in Cape Town is located in Table Bay Mall which is situated on the corner of the R27 (West Coast Road) and Berkshire Boulevard in Sunningdale, Cape Town. In this product B Roll video, Eric shows us how he prepared an Espresso Grind Coffee. This is one…
-
Nescafe Dolce Gusto Koffie Masjien
Hierdie video is geensins geborg deur Nescafé . Die lewe is net te kort vir slegte koffie! ‘n Mens kan ook seker baie sê van ‘n persoon as jy kyk na die tipe koffie wat hy drink. Nescafé is ‘n algemene naam in baie huishoudings. Wel, die wat dit kan bekostig. Die…
-
Wynproe by Wine On Main in Kaap Agulhas
Die mees suidelike punt van Afrika, die mees suidelik kafee op die Afrika kontinent en dan moet daar natuurlik ook mos iewers hier die mees suidelike wyn winkel wees. Wine On Main is die mees suidelike wyn winkel op die Afrika kontinent en is geleë in die hoofstraat van Kaap…
-
Batt Hair T\A Barber & CO
Batt Hair T/A Barber & Co. is vir jare al my nommer een keuse as dit kom by my hare. Hulle is geleë in die Sandown Inkopie sentrum in Parklands, Kaapstad. Jy kan nou jou volgende afspraak hier boek.