Batt Hair

Batt Hair Ambassadeur

Batt Hair T/A Barber & Co. is vir jare al my nommer een keuse as dit kom by my hare en gesighare. Die Krit is onlangs aangestel as een van Batt Hair se ambassadeurs.

In die volgende paar weke sal jy elkeen leer ken soos wat ek hulle besoek. Ek is baie bevoorreg en dankbaar vir hierdie geleentheid en is baie opgewonde oor wat die toekoms hier inhou.

Hulle is geleë in die Sandown Inkopie sentrum in Parklands, Kaapstad.

Jy kan nou jou volgende afspraak hier boek.

Leave a Reply

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk met *