-
The Coffee Hub – Table Bay Mall Cape Town
The Coffee Hub in Cape Town is located in Table Bay Mall which is situated on the corner of the R27 (West Coast Road) and Berkshire Boulevard in Sunningdale, Cape Town. In this product B Roll video, Eric shows us how he prepared an Espresso Grind Coffee. This is one…
-
Nescafe Dolce Gusto Koffie Masjien
Hierdie video is geensins geborg deur Nescafé . Die lewe is net te kort vir slegte koffie! ‘n Mens kan ook seker baie sê van ‘n persoon as jy kyk na die tipe koffie wat hy drink. Nescafé is ‘n algemene naam in baie huishoudings. Wel, die wat dit kan bekostig. Die…
-
First Thursday Grand Africa Rising’s met Prince Kaybee
Niks se dat iewers is daar ‘n party aan die gang soos die eerste Donderdag van die maand nie. Die somer is hier en dit is weer tyd vir First Thursdays in Kaapstad, die eerste Grand Africa Rising First Thursday event met Prince Kaybee het afgeskop op die 5de November.…
-
DJ Tanya Vee Onderhoud By Grand Africa Rising’s First Thursday met Prince Kaybee
Tanya Vee is een van Kaapstad se house DJs en was die eerste DJ op die lys by November se Grand Africa Rising First Thursday event met Prince Kaybee. Sy het op die ouderdom van 5 jaar begin klavier speel maar dit was nog nie daar waar sy haar passie…